YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 25:7

JESAJA 25:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Op hierdie berg sal Hy die sluier verswelg, die sluier oor al die volke, die geweefde bedekking oor al die nasies.

Deel
Lees JESAJA 25

JESAJA 25:7 Bybel vir almal (ABA)

Die Here sal op hierdie berg die lap stukkend skeur, die lap wat al die volke toegemaak het.

Deel
Lees JESAJA 25

JESAJA 25:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Hy sal op hierdie berg vernietig die uitgespreide sluier wat al die volke omsluier, en die omhulsel waarmee al die nasies bedek is.

Deel
Lees JESAJA 25

JESAJA 25:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op hierdie berg sal Hy die doek verwyder, die doek wat oor al die volke gegooi was, waarmee al die nasies toegemaak was.

Deel
Lees JESAJA 25

JESAJA 25:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Op hierdie berg sal Hy die sluier verswelg, die sluier oor al die volke, die geweefde bedekking oor al die nasies.

Deel
Lees JESAJA 25

JESAJA 25:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy sal op hierdie berg die voorhangsel vernietig wat oor al die volke gegooi is, en die sluier wat oor al die nasies uitgesprei is.

Deel
Lees JESAJA 25

JESAJA 25:7 Die Boodskap (DB)

Hier op die berg sal die Here die wolk van onheil wat oor die volke gehang het, wegvat asook die doek wat hulle oor hulle gesigte gedra het as teken van hulle rou en hartseer.

Deel
Lees JESAJA 25

JESAJA 25:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie dag sal Hy die wolk verwyder, die skaduwee van die dood oor die nasies.

Deel
Lees JESAJA 25
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's