JESAJA 25:6
JESAJA 25:6 Bybel vir almal (ABA)
Die Here wat oor alles regeer, sal op hierdie berg 'n groot fees hou. Daar sal die lekkerste kos en die oudste wyn wees, vleis met murg in die bene, en skoon wyn.
Deel
Lees JESAJA 25JESAJA 25:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE van die leërskare sal op hierdie berg vir al die volke berei 'n maaltyd van vetspyse, 'n maaltyd van ou wyn, van vetspyse vol murg, van gesuiwerde ou wyn.
Deel
Lees JESAJA 25JESAJA 25:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op hierdie berg gaan die Here die Almagtige 'n feesmaal gereed maak vir al die volke, 'n feesmaal met die beste om te eet en te drink, goeie kos en geurige wyn.
Deel
Lees JESAJA 25