JESAJA 25:3
JESAJA 25:3 Bybel vir almal (ABA)
Daardie volk wat sterk was, sal nou vir U eer, die wrede mense van daardie stad sal bang wees vir U
Deel
Lees JESAJA 25JESAJA 25:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom sal 'n magtige volk U eer, die vesting van tirannieke nasies U vrees.
Deel
Lees JESAJA 25JESAJA 25:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die sterk nasie sal voor U buig, in die stad van die trotse volk sal hulle U dien
Deel
Lees JESAJA 25