JESAJA 21:17
JESAJA 21:17 Bybel vir almal (ABA)
Min soldate van Kedar sal nog lewe.” Ja, die Here, die God van Israel, het dit gesê.
JESAJA 21:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En wat oorbly van die getal boë van die Kedareense helde, sal min wees; want die HERE, die God van Israel, het dit gespreek.
JESAJA 21:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Selfs van sy dapper soldate wat met pyl en boog veg, sal maar min oorbly! Die Here die God van Israel het dit gesê.
JESAJA 21:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wat oorbly van die helde van Kedar se boë, sal min in getal wees.” Ja, die HERE, die God van Israel, het gespreek.
JESAJA 21:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die oorblyfsel van die getal boogskutters, die helde van die kinders van Kedar, sal verminder word, want die HERE, die God van Israel, het dit gespreek.