Jesaja 21:17

Jesaja 21:17 CAB23

En die oorblyfsel van die getal boogskutters, die helde van die kinders van Kedar, sal verminder word, want die HERE, die God van Israel, het dit gespreek.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 21:17

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid