YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 16:11

JESAJA 16:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit kerm in My oor Moab, dit kerm soos 'n lier, my binneste kerm oor Kir-Geres.

Deel
Lees JESAJA 16

JESAJA 16:11 Bybel vir almal (ABA)

Ek is baie hartseer oor Moab en Kir-Geres, Ek huil soos 'n lier.

Deel
Lees JESAJA 16

JESAJA 16:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daarom klaag my ingewande oor Moab soos 'n siter, en my binneste oor Kir-Heres.

Deel
Lees JESAJA 16

JESAJA 16:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit kerm in My oor Moab, dit kerm soos 'n lier, my binneste kerm oor Kir-Geres.

Deel
Lees JESAJA 16

JESAJA 16:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daarom, soos 'n lier kla my ingewande oor Moab, my binneste oor Kir-Geres.

Deel
Lees JESAJA 16

JESAJA 16:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom sal my ingewande vir Moab klink soos 'n siter, en my binneste vir Kir-Haresh.

Deel
Lees JESAJA 16

JESAJA 16:11 Die Boodskap (DB)

Ek treur oor Moab, my trane rol saam met die hartseer klanke van die harp. Ek rou oor Kir-Geres.

Deel
Lees JESAJA 16

JESAJA 16:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek huil oor Moab. Ek is baie hartseer oor Kir-Geres.

Deel
Lees JESAJA 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's