HOSEA 1:9
HOSEA 1:9 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het gesê: “Jy moet hierdie seun noem ‘Nie-My-Volk-Nie,’ want julle is nie meer my volk nie, en Ek is nie meer julle God nie.”
Deel
Lees HOSEA 1HOSEA 1:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het gesê: Noem hom Lo-Ammi, want julle is nie my volk nie, en Ek sal nie julle s'n wees nie.
Deel
Lees HOSEA 1HOSEA 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het gesê: Noem hom Nie-my-volk-nie, want julle is nie my volk nie en Ek is nie julle God nie.
Deel
Lees HOSEA 1HOSEA 1:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE sê toe: “Noem hom Lo-Ammi, want julle is nie my volk nie, en Ek is nie ‘Ek Is’ vir julle nie.”
Deel
Lees HOSEA 1HOSEA 1:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê God: Noem hom Loammi, want julle is nie my volk nie, en Ek sal nie julle God wees nie.
Deel
Lees HOSEA 1