HOSEA 1:5
HOSEA 1:5 Bybel vir almal (ABA)
“Daardie dag sal Ek vyande laat kom om oorlog te maak teen Israel, en hulle sal die mense van Israel oorwin in die Jisreël-vallei.”
Deel
Lees HOSEA 1HOSEA 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ja, in dié dag sal Ek die boog van Israel verbreek in die laagte van Jísreël.
Deel
Lees HOSEA 1HOSEA 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dié dag sal Ek die leër van Israel vernietig in die Jisreëlvlakte.
Deel
Lees HOSEA 1HOSEA 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op daardie dag sal Ek die boog van Israel breek op die vlakte van Jisreël.”
Deel
Lees HOSEA 1HOSEA 1:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En in dié dag sal Ek die boog van Israel verbreek in die dal van Jísreël.
Deel
Lees HOSEA 1