HEBREËRS 5:8
HEBREËRS 5:8 Bybel vir almal (ABA)
Dit is waar dat Jesus die Seun van God is, maar Hy het geleer om gehoorsaam te wees toe Hy so swaar gekry het en gesterf het.
Deel
Lees HEBREËRS 5HEBREËRS 5:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy, al was Hy die Seun, het gehoorsaamheid geleer uit wat Hy gely het
Deel
Lees HEBREËRS 5HEBREËRS 5:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoewel Hy die Seun was, het Hy deur alles wat Hy gely het, geleer wat gehoorsaamheid is.
Deel
Lees HEBREËRS 5HEBREËRS 5:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Alhoewel Hy die Seun was, het Hy gehoorsaamheid geleer deur wat Hy gely het.
Deel
Lees HEBREËRS 5HEBREËRS 5:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Al was Hy 'n Seun, het Hy tog gehoorsaamheid geleer uit die dinge wat Hy gely het
Deel
Lees HEBREËRS 5