HEBREËRS 5:6
HEBREËRS 5:6 Bybel vir almal (ABA)
So sê God ook: Jy self sal altyd 'n priester wees, soos Melgisedek 'n priester was.
Deel
Lees HEBREËRS 5HEBREËRS 5:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos Hy ook op 'n ander plek sê: U is priester vir ewig volgens die orde van Melgisédek.
Deel
Lees HEBREËRS 5HEBREËRS 5:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
En op 'n ander plek sê Hy: “Jy is priester vir ewig volgens die priesterorde van Melgisedek.”
Deel
Lees HEBREËRS 5HEBREËRS 5:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So sê Hy ook op 'n ander plek: “Jy is priester vir ewig, volgens die orde van Melgisedek.”
Deel
Lees HEBREËRS 5HEBREËRS 5:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Soos Hy ook op 'n ander plek sê: U is 'n priester vir ewig volgens die orde van Melgisédek.
Deel
Lees HEBREËRS 5