HEBREËRS 5:4
HEBREËRS 5:4 Bybel vir almal (ABA)
'n Hoëpriester kry eer, maar niemand kan self kies om hoëpriester te wees nie. Nee, dit is God wat sê dat daardie persoon hoëpriester moet wees, soos God dit ook vir Aäron gesê het.
Deel
Lees HEBREËRS 5HEBREËRS 5:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En niemand neem die waardigheid vir homself nie, maar hy wat deur God geroep word, net soos Aäron.
Deel
Lees HEBREËRS 5HEBREËRS 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Niemand eien hom die eer van hoëpriester toe nie, hy word deur God daartoe geroep, net soos Aäron.
Deel
Lees HEBREËRS 5HEBREËRS 5:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Niemand eien die eer vir homself toe nie, maar hy word, net soos Aäron, deur God geroep.
Deel
Lees HEBREËRS 5HEBREËRS 5:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En niemand neem hierdie eer na hom toe nie, behalwe hy wat deur God geroep is, soos Aäron was.
Deel
Lees HEBREËRS 5