YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HEBREËRS 5:13

HEBREËRS 5:13 Bybel vir almal (ABA)

Want elkeen wat nog melk drink, is soos 'n klein babatjie. Hy het nog nie geleer wat is reg of wat is verkeerd nie.

Deel
Lees HEBREËRS 5

HEBREËRS 5:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want elkeen wat melk gebruik, is onervare in die woord van geregtigheid, omdat hy 'n kind is.

Deel
Lees HEBREËRS 5

HEBREËRS 5:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Iemand wat nog van melk lewe, kan nie saampraat oor wat reg of verkeerd is nie, want hy is nog 'n kind.

Deel
Lees HEBREËRS 5

HEBREËRS 5:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Elkeen wat melk gebruik, is immers onervare ten opsigte van die boodskap van regverdiging, want hy is 'n suigeling.

Deel
Lees HEBREËRS 5

HEBREËRS 5:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want elkeen wat melk gebruik, is onkundig in die woord van geregtigheid, want hy is 'n baba.

Deel
Lees HEBREËRS 5

HEBREËRS 5:13 Die Boodskap (DB)

Op geestelike gebied is julle soos regte babatjies wat net melk drink en geen vaste kos kan eet nie. En iemand wat dit doen, is nog ’n babatjie in die geloof. Hy weet nog nie eens mooi wat die verskil tussen reg en verkeerd is nie.

Deel
Lees HEBREËRS 5

HEBREËRS 5:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense wat nog van melk leef, kan nie werklik saampraat oor die suiwer leer nie. Hulle is dan nog maar net kinders.

Deel
Lees HEBREËRS 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's