HEBREËRS 4:4
HEBREËRS 4:4 Bybel vir almal (ABA)
Want God het gepraat oor die sewende dag en Hy het gesê: “ God het op die sewende dag gerus, Hy het nie gewerk nie.”
Deel
Lees HEBREËRS 4HEBREËRS 4:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Hy het êrens van die sewende dag so gespreek: En God het op die sewende dag van al sy werke gerus
Deel
Lees HEBREËRS 4HEBREËRS 4:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
want êrens in die Skrif word van die sewende dag dit gesê: “En God het op die sewende dag gerus van al sy werk,”
Deel
Lees HEBREËRS 4HEBREËRS 4:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het immers êrens aangaande die sewende dag gesê: “God het op die sewende dag van al sy werke gerus.”
Deel
Lees HEBREËRS 4HEBREËRS 4:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hy het op 'n sekere plek van die sewende dag op hierdie wyse gespreek, en God het op die sewende dag gerus van al sy werke.
Deel
Lees HEBREËRS 4