HEBREËRS 4:14
HEBREËRS 4:14 Bybel vir almal (ABA)
Jesus wat die Seun van God is, het gegaan tot by God in die hoogste hemel, en Jesus is nou ons groot Hoëpriester. Daarom moet ons aanhou om die dinge te glo wat ons weet is waar.
HEBREËRS 4:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
TERWYL ons dan 'n groot Hoëpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou.
HEBREËRS 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl ons dan nou 'n groot Hoëpriester het wat reeds deur die hemele gegaan het, Jesus, die Seun van God, laat ons vashou aan die geloof wat ons bely.
HEBREËRS 4:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Terwyl ons dan 'n groot Hoëpriester het wat deur die hemele gegaan het, Jesus, die •Seun van God, laat ons styf vashou aan ons belydenis.
HEBREËRS 4:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Aangesien ons dan 'n groot Hoëpriester het wat deurgegaan het na die hemele, Jesus, die Seun van God, laat ons vashou aan ons belydenis.