HEBREËRS 3:6
HEBREËRS 3:6 Bybel vir almal (ABA)
Maar Christus is anders as Moses, Christus is God se Seun, en Hy het alles gedoen vir almal wat aan God behoort. En ons behoort aan God as ons nie bang is nie en as ons aanhou glo. Ons is baie seker van die dinge wat ons glo.
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar Christus as Seun oor sy huis. En ons is sy huis as ons net die vrymoedigheid en die roem van die hoop tot die einde toe onwrikbaar vashou.
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Christus daarenteen is as Seun getrou oor die huis van God. En ons is sy huis as ons maar net met moed en oortuiging bly vashou aan wat ons hoop.
Deel
Lees HEBREËRS 3