YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HEBREËRS 3:19

HEBREËRS 3:19 Bybel vir almal (ABA)

Daarom sien ons dat hulle nie kon ingaan in die land nie omdat hulle nie in God geglo het nie.

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En ons sien dat hulle deur ongeloof nie kon ingaan nie.

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons sien dus dat hulle as gevolg van hulle ongeloof nie in sy rus kon ingaan nie.

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ons sien dus dat hulle vanweë ongeloof nie in staat was om in sy rus in te gaan nie.

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ons sien dus dat hulle weens ongeloof nie kon ingaan nie.

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:19 Die Boodskap (DB)

Dit is geen geheim waarom hulle nie vir ewig saam met God sal rus nie: hulle het God nie vertrou nie.

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons sien dus dat dit juis as gevolg van hulle ongeloof was dat hulle nie in die land van rus kon ingaan nie.

Deel
Lees HEBREËRS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's