HEBREËRS 3:17
HEBREËRS 3:17 Bybel vir almal (ABA)
Vir wie was God 40 jaar lank kwaad? Hy was kwaad vir die mense wat sonde gedoen het, daardie mense se dooie liggame het in die woestyn gelê.
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En op wie was Hy veertig jaar lank vertoornd? Was dit nie op die wat gesondig het, wie se lyke in die woestyn geval het nie?
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
En van wie het God veertig jaar lank 'n afkeer gehad? Was dit nie van hulle wat gesondig het en wie se dooie liggame in die woestyn agtergebly het nie?
Deel
Lees HEBREËRS 3