YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HEBREËRS 3:15

HEBREËRS 3:15 Bybel vir almal (ABA)

Dit is soos die Ou Testament sê: Vandag, wanneer julle luister na wat God sê, dan moet julle nie so hardkoppig wees soos toe julle opstandig was teen God nie.

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

omdat daar gesê word: Vandag as julle sy stem hoor, verhard julle harte nie soos in die verbittering nie.

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom word daar gesê: “Vandag as julle sy stem hoor, moet julle nie hardkoppig wees nie, soos julle voorvaders toe hulle in opstand gekom het.”

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

soos gesê word: “Vandag, as julle sy stem hoor, moenie julle harte verhard, soos tydens die opstand nie.”

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Terwyl daar gesê word: Vandag as julle sy stem hoor, verhard julle harte nie soos in die terging nie.

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:15 Die Boodskap (DB)

Luister weer ’n keer wat gesê is: “Vandag, as julle God met julle hoor praat, moet julle Hom nie ignoreer soos julle gemaak het toe julle teen Hom gedraai het nie.”

Deel
Lees HEBREËRS 3

HEBREËRS 3:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom moet julle nooit die vermaning vergeet nie: “Vandag wanneer julle sy stem hoor, moet julle nie julle harte verhard soos Israel gedoen het toe hulle gerebelleer het nie.”

Deel
Lees HEBREËRS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's