HEBREËRS 3:11
HEBREËRS 3:11 Bybel vir almal (ABA)
Ek was kwaad en Ek het gesê: “So seker soos Ek lewe, hulle sal nie kom in die land waar Ek hulle veilig wou laat woon en laat rus nie.”
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat Ek in my toorn gesweer het: Hulle sal in my rus nie ingaan nie.
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het Ek in my toorn 'n eed afgelê: In my rus sal hulle beslis nie ingaan nie.”
Deel
Lees HEBREËRS 3