HEBREËRS 12:26
HEBREËRS 12:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het sy stem die aarde geskud; maar nou het Hy belowe en gesê: Nog een maal laat Ek nie alleen die aarde nie, maar ook die hemel bewe.
HEBREËRS 12:26 Bybel vir almal (ABA)
In daardie tyd het God hard gepraat en sy stem het die aarde geskud, maar nou het Hy belowe: “ Ek sal nog een maal die aarde skud en Ek sal ook die hemel skud.”
HEBREËRS 12:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Destyds het sy stem die aarde laat wankel, maar nou het Hy aangekondig: “Nog een maal sal Ek nie alleen die aarde laat bewe nie, maar ook die hemel.”
HEBREËRS 12:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Destyds het sy stem die aarde geskud, maar nou het Hy die volgende aangekondig: “Nog een keer sal Ek nie net die aarde skud nie, maar ook die hemel.”
HEBREËRS 12:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie se stem toe die aarde geskud het, maar nou het Hy dit beloof en gesê: Nog een maal bewe Ek nie alleen die aarde nie, maar ook die hemel.