HEBREËRS 12:26
HEBREËRS 12:26 AFR53
Toe het sy stem die aarde geskud; maar nou het Hy belowe en gesê: Nog een maal laat Ek nie alleen die aarde nie, maar ook die hemel bewe.