YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HABAKUK 2:20

HABAKUK 2:20 Bybel vir almal (ABA)

Die Here is in sy gewyde tempel. Almal op die aarde moet stil wees voor Hom.

Deel
Lees HABAKUK 2

HABAKUK 2:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar die HERE is in sy heilige tempel — swyg voor Hom, o ganse aarde!

Deel
Lees HABAKUK 2

HABAKUK 2:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here is in sy heilige tempel: almal op aarde moet in sy teenwoordigheid stil wees!

Deel
Lees HABAKUK 2

HABAKUK 2:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar die HERE is in sy •heilige •tempel – wees stil voor Hom, o ganse aarde!”

Deel
Lees HABAKUK 2

HABAKUK 2:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar die HERE is in sy heilige tempel; laat die hele aarde voor Hom swyg.

Deel
Lees HABAKUK 2

HABAKUK 2:20 Die Boodskap (DB)

Dit kan julle weet, daar is niemand so besonders soos die Here nie. Hy is by sy volk teenwoordig en daarom moet alle mense op aarde liewer uit respek vir Hom stilbly.

Deel
Lees HABAKUK 2

HABAKUK 2:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE is in sy heilige tempel; laat almal op aarde stil wees in sy teenwoordigheid!”

Deel
Lees HABAKUK 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's