HABAKUK 2:10
HABAKUK 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met jou geknoei het jy jou familie se ondergang bewerk; jy wou baie volke uitroei, maar daarmee het jy 'n einde aan jou eie lewe gemaak.
Deel
Lees HABAKUK 2HABAKUK 2:10 Bybel vir almal (ABA)
Julle het planne gemaak om ander mense te laat sterf, baie mense. Nou sal julle ook sterf.
Deel
Lees HABAKUK 2HABAKUK 2:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy het skande beraadslaag vir jou huis: die uitroeiing van baie volke, en het jou lewe verbeur.
Deel
Lees HABAKUK 2HABAKUK 2:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Jy het skande bewerk vir jou huis; deur 'n einde te maak aan baie volke, het jy jou lewe verbeur.
Deel
Lees HABAKUK 2HABAKUK 2:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U het skande na u huis beraadslaag deur baie mense uit te roei, en teen u siel gesondig.
Deel
Lees HABAKUK 2