GENESIS 48:6
GENESIS 48:6 Bybel vir almal (ABA)
Hierdie twee seuns van jou sal elkeen saam met my seuns 'n stuk grond in Kanaän kry. Maar as jy nog seuns kry ná hulle, dan sal hulle van Efraim en Manasse se grond kry.
GENESIS 48:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar jou nakomelinge wat jy ná hulle verwek het, sal joue wees. Hulle sal na die naam van hulle broers genoem word in dié se erfdeel.
GENESIS 48:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy hierna nog kinders het, sal hulle eendag in die naam van hulle broers eiendom verkry.
GENESIS 48:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jou ander nakomelinge, wat jy ná hulle verwek, sal egter joune wees. Hulle sal by die name van hulle broers genoem word wat hulle erfdeel betref.
GENESIS 48:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jou vloeiing wat jy ná hulle verwek, sal joue wees en na die naam van hulle broers in hulle erfdeel genoem word.