GENESIS 48:3
GENESIS 48:3 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het vir Josef gesê: “God die Almagtige het aan my verskyn by Lus in Kanaän, en Hy het my geseën.
Deel
Lees GENESIS 48GENESIS 48:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jakob het vir Josef gesê: God, die Almagtige, het aan my verskyn by Lus, in die land Kanaän, en my geseën
Deel
Lees GENESIS 48GENESIS 48:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het vir Josef gesê: “God die Almagtige het in Lus in Kanaän aan my verskyn. Hy het my geseën
Deel
Lees GENESIS 48GENESIS 48:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jakob sê toe vir Josef: “God, die Almagtige, het by Lus in die land Kanaän aan my verskyn. Hy het my geseën
Deel
Lees GENESIS 48GENESIS 48:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Jakob vir Josef: God, die Almagtige, het aan my verskyn in Lus in die land Kanaän en my geseën
Deel
Lees GENESIS 48