GENESIS 48:21
GENESIS 48:21 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het vir Josef gesê: “Ek sal nou sterf, maar God sal by julle wees en Hy sal julle terugbring na die land van julle voorvaders.
GENESIS 48:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop sê Israel vir Josef: Kyk, ek gaan sterwe, maar God sal met julle wees, en Hy sal julle terug laat gaan na die land van julle vaders.
GENESIS 48:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Israel vir Josef: “Ek gaan binnekort sterf, maar God sal by julle wees. Hy sal julle terugbring in die land van julle voorvaders.
GENESIS 48:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Israel het vir Josef gesê: “Kyk, ek gaan sterf, maar God sal met julle wees, en Hy sal julle terugbring na die land van julle voorouers.
GENESIS 48:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Israel vir Josef: Kyk, ek sterf, maar God sal met jou wees en jou terugbring na die land van jou vaders.