GENESIS 33:9
GENESIS 33:9 Die Boodskap (DB)
Esau het weer gepraat: “Jakob, wat is jou bedoeling met al die troppe vee wat vroeër hier verbygekom het?” “Dit is u s’n, Meneer. Alles is u s’n. Ek het gehoop dit sal u sag maak,” het Jakob gesê. Esau het geantwoord: “Dankie, my broer, maar ek het werklik genoeg diere van my eie. Hou dit liewer vir jouself.”
Deel
Lees GENESIS 33GENESIS 33:9 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Esau: “My broer, ek het self baie goed. Hou dit alles, dit moet joune bly.”
Deel
Lees GENESIS 33GENESIS 33:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Esau sê: Ek het baie, my broer! Wat joue is, laat dit joue bly!
Deel
Lees GENESIS 33