GENESIS 33:18
GENESIS 33:18 Die Boodskap (DB)
Van hier af het Jakob later Sigem toe getrek. Jakob-hulle het ’n ver pad gestap, van Paddan-Aram in die noorde af tot by Sigem in Kanaän. Gelukkig het alles goed verloop.
Deel
Lees GENESIS 33GENESIS 33:18 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het later veilig aangekom in Sigem se stad in Kanaän. Hy het van die stad Paddan-Aram daarnatoe gegaan. Hy het sy tente naby die stad opgeslaan.
Deel
Lees GENESIS 33GENESIS 33:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jakob het behoue aangekom by die stad Sigem wat in die land Kanaän is, toe hy van Paddan-Aram gekom het — hy het sy laer voor die stad opgeslaan
Deel
Lees GENESIS 33