GENESIS 25:6
GENESIS 25:6 Bybel vir almal (ABA)
Abraham het vir die kinders van sy byvrou Ketura presente gegee terwyl hy nog gelewe het, en hy het hulle weggestuur na die ooste, weg van Isak.
GENESIS 25:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar aan die seuns van die byvroue van Abraham het Abraham geskenke gegee en hulle, nog by sy lewe, van sy seun Isak af oos laat wegtrek, na die Oosland.
GENESIS 25:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar terwyl Abraham nog geleef het, het hy geskenke aan die seuns van sy byvrouens gegee en die seuns weggestuur na Kedem toe in die ooste, weg van Isak af.
GENESIS 25:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die seuns van Abraham se byvroue het Abraham geskenke gegee, en hulle nog tydens sy leeftyd van sy seun Isak ooswaarts weggestuur, na die land van die ooste.
GENESIS 25:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar aan die seuns van die byvroue wat Abraham gehad het, het Abraham geskenke gegee en hulle van sy seun Isak weggestuur, terwyl hy nog gelewe het, ooswaarts, na die oostelike land.