GENESIS 25:31
GENESIS 25:31 Bybel vir almal (ABA)
Maar Jakob sê vir hom: “Gee dan vir my eers die regte wat jy het omdat jy eerste gebore is.”
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jakob antwoord: Verkoop eers jou eersgeboortereg aan my.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Jakob vir hom: “Verkoop eers jou reg as eersgeborene aan my.”
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jakob het geantwoord: “Verkoop eers jou eersgeboortereg aan my.”
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Jakob: Verkoop vandag jou eersgeboortereg aan my.
Deel
Lees GENESIS 25