YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 25:30

GENESIS 25:30 Bybel vir almal (ABA)

Esau sê toe vir Jakob: “Ek is baie honger. Gee my asseblief van daardie rooi sop van jou.” Daarom het hulle Esau ook Edom genoem.

Deel
Lees GENESIS 25

GENESIS 25:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe sê Esau vir Jakob: Laat my tog sluk van die rooigoed daar, want ek is moeg. Daarom het hulle hom Edom genoem.

Deel
Lees GENESIS 25

GENESIS 25:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

en sê vir Jakob: “Laat my gou van die rooi goed wegsluk, van daardie rooi goed. Ek is doodmoeg!” Daarom is hy Edom genoem.

Deel
Lees GENESIS 25

GENESIS 25:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Esau sê toe vir Jakob: “Gee my asseblief 'n sluk van die rooi goed, hierdie rooi goed, want ek is uitgeput.” (Daarom word hy Edom genoem.)

Deel
Lees GENESIS 25

GENESIS 25:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarop sê Esau vir Jakob: Laat my tog van daardie selfde rooi drankie proe; want ek is moeg. Daarom is sy naam Edom genoem.

Deel
Lees GENESIS 25

GENESIS 25:30 Die Boodskap (DB)

en sê toe vir Jakob: “Ek is uitgeput en honger. Gee my tog so ’n ietsie van jou lekker kos, van die rooi goed wat jy daar het.” Toe Esau gebore is, was hy mos so rooierig en dit is waarom hulle hom Esau genoem het.

Deel
Lees GENESIS 25

GENESIS 25:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Esau sê toe vir Jakob: “Gee my tog van daardie rooi goed, want ek wil doodgaan van die honger.” Dis hoe Esau sy ander naam, Edom – wat “rooi” beteken – gekry het.

Deel
Lees GENESIS 25
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's