GENESIS 25:21
GENESIS 25:21 Bybel vir almal (ABA)
Isak het tot die Here gebid oor sy vrou, want sy kon nie kinders kry nie. Die Here het geluister na sy gebed, en sy vrou Rebekka het swanger geword.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Isak het die HERE gesmeek met die oog op sy vrou, want sy was onvrugbaar; en die HERE het hom verhoor, sodat sy vrou Rebekka swanger geword het.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Isak het tot die Here gebid oor sy vrou, want sy was kinderloos. Die Here het sy gebed verhoor, en sy vrou Rebekka het swanger geword.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Isak het by die HERE gepleit ter wille van sy vrou, want sy was onvrugbaar. Die HERE het hom verhoor, en Rebekka, sy vrou, het swanger geword.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Isak het tot die HERE gebid vir sy vrou, omdat sy onvrugbaar was; en sy vrou Rebekka het swanger geword.
Deel
Lees GENESIS 25