GENESIS 25:19
GENESIS 25:19 Bybel vir almal (ABA)
Hier is die verhaal van Isak, Abraham se seun.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN dit is die geskiedenis van Isak, die seun van Abraham: Abraham was die vader van Isak.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hier volg besonderhede oor Isak seun van Abraham: Abraham was Isak se pa
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hier volg die familiegeskiedenis van Isak, die seun van Abraham: Abraham het Isak verwek.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit is die geslagte van Isak, die seun van Abraham: Abraham was die vader van Isak
Deel
Lees GENESIS 25