YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GALASIËRS 6:5

GALASIËRS 6:5 Bybel vir almal (ABA)

Want elkeen sal self vir God moet verduidelik hoekom hy dinge gedoen het.

Deel
Lees GALASIËRS 6

GALASIËRS 6:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want elkeen sal sy eie pak dra.

Deel
Lees GALASIËRS 6

GALASIËRS 6:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elkeen sal rekenskap moet gee oor wat hy gedoen het.

Deel
Lees GALASIËRS 6

GALASIËRS 6:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

want elkeen moet sy eie las dra.

Deel
Lees GALASIËRS 6

GALASIËRS 6:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want elkeen sal sy eie las dra.

Deel
Lees GALASIËRS 6

GALASIËRS 6:5 Die Boodskap (DB)

Op die ou end sal julle slegs oor julle eie lewe aan God moet rekenskap gee.

Deel
Lees GALASIËRS 6

GALASIËRS 6:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons weet tog: Almal sal oor hulleself verantwoording moet doen.

Deel
Lees GALASIËRS 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's