YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GALASIËRS 6:2

GALASIËRS 6:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dra mekaar se laste en vervul so die wet van Christus.

Deel
Lees GALASIËRS 6

GALASIËRS 6:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus.

Deel
Lees GALASIËRS 6

GALASIËRS 6:2 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet mekaar help wanneer julle swaarkry, want dan doen julle wat Christus wil hê.

Deel
Lees GALASIËRS 6

GALASIËRS 6:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dra mekaar se laste en vervul so die wet van Christus.

Deel
Lees GALASIËRS 6

GALASIËRS 6:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus.

Deel
Lees GALASIËRS 6

GALASIËRS 6:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dra mekaar se laste, en vervul so die wet van •Christus.

Deel
Lees GALASIËRS 6

GALASIËRS 6:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Dra mekaar se laste en vervul so die wet van Christus.

Deel
Lees GALASIËRS 6

GALASIËRS 6:2 Die Boodskap (DB)

Sien raak wanneer ander gelowiges swaarkry en help hulle. Tel hulle probleme op julle skouers en dra dit vir hulle. So doen julle presies wat Christus van julle verwag. Dit is immers sy wet dat julle mekaar moet liefhê.

Deel
Lees GALASIËRS 6

GALASIËRS 6:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Help ander gelowiges wat swaarkry, en gee só uitvoering aan Christus se liefdeswet.

Deel
Lees GALASIËRS 6

GALASIËRS 6:2

GALASIËRS 6:2 AFR83GALASIËRS 6:2 AFR83GALASIËRS 6:2 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's