ESEGIËL 28:6
ESEGIËL 28:6 Bybel vir almal (ABA)
Die Here, Hy wat Here is, sê: “Jy het gemaak of jy 'n god is
Deel
Lees ESEGIËL 28ESEGIËL 28:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
daarom, so sê die Here HERE: Omdat jy jou hart gemaak het soos die hart van 'n god
Deel
Lees ESEGIËL 28ESEGIËL 28:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Daarom,” sê die Here my God, “omdat jy jou verbeel het jy is 'n god
Deel
Lees ESEGIËL 28ESEGIËL 28:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom,” so sê my Heer, die HERE, “omdat jy jou insig gelykstel aan die insig van gode
Deel
Lees ESEGIËL 28ESEGIËL 28:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom, so sê die HERE HERE: Omdat jy jou hart as die hart van God gestel het
Deel
Lees ESEGIËL 28