EKSODUS 12:43
EKSODUS 12:43 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Moses en Aäron gesê: “Julle moet die Paasfees só vier: Net Israeliete mag die Paasfees-kos eet.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VERDER het die HERE aan Moses en Aäron gesê: Dit is die insetting van die pasga: Géén uitlander mag daarvan eet nie.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:43 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het vir Moses en Aäron gesê: “Dit is die voorskrifte in verband met die paasfees: geen nie-Israeliet mag daarvan eet nie
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:43 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het vir Moses en Aäron gesê: “Dit is die vaste voorskrif vir die Pasga: Geen buitelander mag daarvan eet nie.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:43 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE vir Moses en Aäron: Dit is die insetting van die pasga: Geen vreemdeling mag daarvan eet nie.
Deel
Lees EKSODUS 12