EKSODUS 12:32
EKSODUS 12:32 Bybel vir almal (ABA)
Neem ook julle skape en bokke en julle beeste, soos julle gevra het. Gaan weg. Dan sal dit met my ook goed gaan.”
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Neem ook julle kleinvee en julle beeste saam soos julle gespreek het, en gaan weg en seën my ook.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vat julle kleinvee en julle grootvee soos julle gevra het, en trek! En bid dan dat dit met my ook goed mag gaan.”
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Neem julle kleinvee en ook julle grootvee, soos julle gesê het, en gaan! Maar seën my ook!”
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Neem ook julle kleinvee en julle beeste, soos julle gesê het, en gaan weg; en seën my ook.
Deel
Lees EKSODUS 12