EKSODUS 12:26
EKSODUS 12:26 Bybel vir almal (ABA)
En wanneer julle kinders vir julle vra: ‘Wat beteken hierdie fees?’
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as julle kinders julle vra: Wat beteken die diens daar?
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
As julle kinders sou vra: ‘Wat beteken hierdie verpligting?’
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer julle kinders julle vra, ‘Wat beteken hierdie gebruik vir julle?’
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit sal gebeur as julle kinders vir julle sê: Wat bedoel julle met hierdie diens?
Deel
Lees EKSODUS 12