EKSODUS 12:21
EKSODUS 12:21 Bybel vir almal (ABA)
Moses het al die leiers van die Israeliete geroep en hy het vir hulle gesê: “Elkeen moet vir sy huisgesin 'n skaap of 'n bok gaan vang en hy moet dit vir die Paasfees slag.
EKSODUS 12:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Moses het toe al die oudstes van Israel laat roep en aan hulle gesê: Gaan haal vir julle kleinvee vir julle families en slag die pasga.
EKSODUS 12:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moses het toe al die leiers van Israel bymekaargeroep en vir hulle gesê: “Gaan vang vir julle gesinne elkeen 'n lam uit en slag die paaslam!
EKSODUS 12:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moses het toe al die oudstes van Israel geroep en vir hulle gesê: “Vang en neem self lammers vir julle familiegroepe, en slag die Pasgalam.
EKSODUS 12:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe roep Moses al die oudstes van Israel en sê vir hulle: Trek uit en neem vir julle 'n lam volgens julle geslagte, en slag die pasga.