EKSODUS 12:20
EKSODUS 12:20 Bybel vir almal (ABA)
Julle mag nie brood eet wat suurdeeg in het nie. Julle moet ongesuurde brood eet in al julle huise.’ ”
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle mag niks eet met suurdeeg in nie. In al julle woonplekke moet julle ongesuurde brode eet.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle mag glad nie gewone brood eet nie. In al julle woonplekke moet julle net ongesuurde brood eet.”
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Enigiets met suurdeeg in mag julle nie eet nie; in al julle woonplekke moet julle ongesuurde brood eet.”
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle mag niks eet wat gesuur is nie; in al julle woonplekke mag julle ongesuurde brode eet.
Deel
Lees EKSODUS 12