YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 12:2

EKSODUS 12:2 Bybel vir almal (ABA)

“Hierdie maand is vir julle die belangrikste maand, dit moet van nou af die eerste maand van die jaar wees.

Deel
Lees EKSODUS 12

EKSODUS 12:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hierdie maand moet vir julle die begin van die maande wees; dit moet vir julle die eerste van die maande van die jaar wees.

Deel
Lees EKSODUS 12

EKSODUS 12:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Hierdie maand is vir julle die belangrikste maand; dit moet die eerste maand van die jaar word.

Deel
Lees EKSODUS 12

EKSODUS 12:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Hierdie maand moet vir julle die begin van die maande wees; dit moet vir julle die eerste van die maande van die jaar wees.

Deel
Lees EKSODUS 12

EKSODUS 12:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hierdie maand moet vir julle die begin van die maande wees; dit moet vir julle die eerste maand van die jaar wees.

Deel
Lees EKSODUS 12

EKSODUS 12:2 Die Boodskap (DB)

“Hierdie maand is van nou af die belangrikste maand in die hele jaar. Dit moet die eerste maand wees van elke jaar. Die nuwe jaar moet met hierdie maand begin.

Deel
Lees EKSODUS 12

EKSODUS 12:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hierdie maand sal van nou af die belangrikste maand wees. Die nuwe jaar moet met hierdie maand begin.

Deel
Lees EKSODUS 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's