DEUTERONOMIUM 4:47
DEUTERONOMIUM 4:47 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het sy land en die land van koning Og van Basan gevat, die land van die twee konings van die Amoriete oos van die Jordaan-rivier.
DEUTERONOMIUM 4:47 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hulle het sy land in besit geneem en die land van Og, die koning van Basan, die twee konings van die Amoriete oos van die Jordaan, teen sonop
DEUTERONOMIUM 4:47 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het Sihon se gebied en dié van koning Og van Basan in besit geneem. Sihon en Og was die twee Amoritiese konings aan die oostekant van die Jordaan
DEUTERONOMIUM 4:47 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en hulle het sy land in besit geneem, asook die land van Og, die koning van Basan – die twee Amoritiese konings aan die oostekant, oorkant die Jordaan.
DEUTERONOMIUM 4:47 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het sy land in besit geneem en die land van Og, die koning van Basan, twee konings van die Amoriete wat teen sonop oorkant die Jordaan was