DEUTERONOMIUM 4:38
DEUTERONOMIUM 4:38 Bybel vir almal (ABA)
en Hy sal ander volke wegjaag voor julle, volke wat groter en sterker is as julle, en Hy sal vir julle die land gee om aan julle te behoort, soos vandag.
DEUTERONOMIUM 4:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
om nasies groter en magtiger as jy voor jou uit te verdrywe en jou in te bring om hulle land aan jou as erfenis te gee soos dit vandag is
DEUTERONOMIUM 4:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
om nasies, groter en sterker as julle, voor julle uit te verdryf en om julle in hulle land in te bring en dit aan julle te gee as julle besitting. En so is dit nou nog.
DEUTERONOMIUM 4:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
om nasies wat groter en magtiger is as julle voor julle te verdryf en om julle in hulle land in te bring, sodat Hy dit vir julle as erfdeel kan gee, soos dit vandag is.
DEUTERONOMIUM 4:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
om nasies voor jou uit te verdryf, groter en magtiger as jy, om jou in te bring, om aan jou hulle land as 'n erfdeel te gee, soos dit vandag is.