YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

DEUTERONOMIUM 4:29

DEUTERONOMIUM 4:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dan sal julle daarvandaan die HERE jou God soek en vind as jy Hom met jou hele hart en jou hele siel soek.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 4

DEUTERONOMIUM 4:29 Bybel vir almal (ABA)

Julle sal daar soek na julle God die Here, en julle sal Hom kry as julle Hom soek met julle hele hart.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 4

DEUTERONOMIUM 4:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dan sal julle daarvandaan die HERE jou God soek en vind as jy Hom met jou hele hart en jou hele siel soek.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 4

DEUTERONOMIUM 4:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

As julle die Here julle God dáár aanroep, sal Hy julle gebed verhoor as julle Hom nader in onverdeelde trou.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 4

DEUTERONOMIUM 4:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Daar sal julle die HERE julle God soek en Hom vind, as julle Hom met hart en siel smeek.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 4

DEUTERONOMIUM 4:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar as jy daarvandaan die HERE jou God soek, sal jy Hom vind as jy Hom met jou hele hart en met jou hele siel soek.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 4

DEUTERONOMIUM 4:29 Die Boodskap (DB)

“Dan sal julle weer na die Here begin verlang. En as julle Hom met alles in julle soek, sal julle Hom vind.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 4

DEUTERONOMIUM 4:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar sal julle weer na die HERE julle God begin soek. As julle met hart en siel na Hom soek, sal julle Hom vind.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's