YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

DEUTERONOMIUM 4:24

DEUTERONOMIUM 4:24 Bybel vir almal (ABA)

Ja, julle God die Here is soos 'n vuur wat brand, Hy wil julle net vir Homself hê.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 4

DEUTERONOMIUM 4:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want die HERE jou God is 'n verterende vuur, 'n jaloerse God.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 4

DEUTERONOMIUM 4:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here jou God is 'n verterende vuur, Hy eis onverdeelde trou aan Hom.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 4

DEUTERONOMIUM 4:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

want die HERE julle God is 'n verterende vuur; Hy is 'n besitlike God.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 4

DEUTERONOMIUM 4:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die HERE jou God is 'n verterende vuur, 'n jaloerse God.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 4

DEUTERONOMIUM 4:24 Die Boodskap (DB)

Onthou, die Here is soos ’n vuur wat alles vernietig. Hy duld geen afgode nie.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 4

DEUTERONOMIUM 4:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE julle God is soos ’n vuur wat alles verbrand. Hy is ’n God wat onverdeelde lojaliteit eis.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's