DEUTERONOMIUM 4:22
DEUTERONOMIUM 4:22 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gesê ek sal sterf in hierdie land waar ons nou is, ek sal nie deur die Jordaan-rivier gaan nie. Maar julle sal deurgaan en julle sal hierdie goeie land vir julleself vat.
DEUTERONOMIUM 4:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ek sal in hierdie land sterwe, ek sal oor die Jordaan nie gaan nie; maar julle sal oorgaan en daardie goeie land in besit neem.
DEUTERONOMIUM 4:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal in hierdie land sterf. Ek sal nie die Jordaan oorsteek nie, maar julle sal deurtrek en daardie goeie land in besit neem.
DEUTERONOMIUM 4:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Omdat ek in hierdie land gaan sterf, sal ek nie die Jordaan oorsteek nie. Maar julle sal oortrek en daardie goeie land in besit neem.
DEUTERONOMIUM 4:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ek moet in hierdie land sterwe, ek mag nie deur die Jordaan trek nie; maar julle sal deurtrek en daardie goeie land in besit neem.