DEUTERONOMIUM 23:9
DEUTERONOMIUM 23:9 Bybel vir almal (ABA)
“Wanneer julle in 'n kamp woon omdat julle oorlog gaan maak teen vyande, dan moet julle oppas, julle moet niks doen wat verkeerd is nie.
DEUTERONOMIUM 23:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
WANNEER jy as leër teen jou vyande uittrek, pas dan op vir enigiets wat verkeerd is.
DEUTERONOMIUM 23:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wanneer jy optrek teen jou vyande, moet jy oppas dat jy nie iets verkeerds doen nie.
DEUTERONOMIUM 23:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Wanneer jy met 'n leër uittrek teen jou vyande, moet jy jou weerhou van enigiets onbehoorliks.
DEUTERONOMIUM 23:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wanneer die leër teen jou vyande uittrek, bewaar jou dan van alles wat sleg is.