DEUTERONOMIUM 23:6
DEUTERONOMIUM 23:6 Bybel vir almal (ABA)
Julle mag nooit die Ammoniete en die Moabiete help sodat hulle vrede het en dit goed gaan met hulle nie.
DEUTERONOMIUM 23:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy mag hulle vrede en hulle geluk solank as jy lewe, vir ewig nie soek nie.
DEUTERONOMIUM 23:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy mag nooit in vrede leef met die Ammoniete en die Moabiete nie, en jy mag nooit iets goeds aan hulle doen nie.
DEUTERONOMIUM 23:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Solank as wat jy leef, mag jy nooit hulle voorspoed en welsyn bevorder nie.
DEUTERONOMIUM 23:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy sal hulle vrede en hulle voorspoed nie soek al jou dae tot in ewigheid nie.