DEUTERONOMIUM 23:16
DEUTERONOMIUM 23:16 Bybel vir almal (ABA)
Die slawe mag by julle woon waar hulle wil, hulle mag woon in julle stede, op enige plek wat hulle kies. Julle mag hulle nie laat swaarkry nie.”
DEUTERONOMIUM 23:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy moet by jou bly, in jou midde, in die plek wat hy in een van jou poorte uitkies, waar dit vir hom goed is; jy mag hom nie verdruk nie.
DEUTERONOMIUM 23:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die slaaf mag by jou woon in een van jou stede wat hy kies, waar dit hom pas. Jy mag hom nie laat swaarkry nie.
DEUTERONOMIUM 23:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
By jou mag hy bly, by jou op 'n plek wat hy verkies, in een van jou dorpe wat hom pas. Jy mag hom nie mishandel nie.
DEUTERONOMIUM 23:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy sal by jou woon, onder jou, op die plek wat hy sal uitkies in een van jou poorte, waar dit hom die beste wil hê; jy mag hom nie verdruk nie.